
Só kies die FSCA watter sake om te ondersoek
--:--
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), gesels oor die sake wat hulle ondersoek.