Witrivier wil toerisme laat herleef

--:--
Lucille de Villiers en Liselle Bouwer van die Witrivier CTO (deel van KLCBT) het Saterdagoggend kom gesels oor hul jongste inisiatief om Witrivier Toerisme weer op die voorgrond te plaas deur die gemeenskap aan te moedig om na vore te kom met wat hulle vir toeriste kan aanbied.
30 Jun Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Model op pad na China vir Miss Tourism World

Chriské Schwirzer is op pad om te gaan deelneem aan die Miss Tourism World 2025-kompetisie. Die matrikulant gesels met die Middag Game Drive oor wanpersepsies oor modelwerk.
12 Aug 8 min

Barberton betoog teen besluit oor afstigting van Mbombela

Betogings lê dienste in Barberton lam na inwoners begin protesteer het oor die feit dat daar besluit is om die dorp deel van Mbombela-munisipaliteit te hou. Verlede jaar het die munisipale afbekeningsraad aangedui hulle oorweeg dit om Barberton weer sy eie munisipaliteit, Umjindi, te gee, soos voor hulle in 2016…
12 Aug 6 min

Geraldine Heart Surgery

Geraldine Caldwell is op 26 Junie te vroeg gebore. Sedertien is Down se Sindroom by haar gediagnoseer en drie gaatjies is in haar hart ontdek. Sy het reeds een hartoperasie ondergaan en is nou tuis in Kiepersol by haar gesin. Ma Celest gesels met 100.5FM.
12 Aug 9 min

Jongeling maak Laeveld geskiedenis met modelvliegtuie

Zander Groenewald (14) het geskiedenis gemaak vir die Laeveld deur die eerste lid ooit van die Lowveld Model Aircraft Association (Lomac) te word wat aan die FAI F3K Wêreldkampioenskappe deelneem. Dit was in Julie in Duitsland. Hy kuier saam met sy pa en voorsitter van die klub, Alec Groenewald, by…
8 Aug 13 min

Ronnie die Renoster vier 10 jaar in bedryf

Ronnie die Renoster en sy wildbewaarder-vriendin toer al vir 10 jaar die land plat met hul vertoning van sing en dans en stories vertel om kinders gelukkig te maak.
8 Aug 9 min