Kry vir jou 'n Monroe, Marion

--:--
Marion Holm was lanklaas in 'n eenvroustuk te sien by Innibos. Sy vertel meer oor Marion Monroe en die debuutstuk Kry vir jou 'n Tux, Thomas.
30 Jun Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Leeus reis na Mbombela vir Pumas-kragmeting Saterdag

Die Airlink Pumas het die Bulle Saterdag met 41-7 by Loftus verstom in die Carling Curriebeker. Die Griekwas het ‘n 47-17 oorwinning behaal oor die WP in Kimberley. In Durban het die Cheetahs die Haaie in ‘n gespanne stryd met 7-5 geklop. Die Boland Kavaliers het die naweek gister afgesluit…
13 Aug 6 min

Sport en Jag SA's groot sukses in Barberton

Die Laeveld-tak van die SA Sport en Jag Federasie het die afgelope naweek die nasionale kampioenskappe in Barberton aangebied. Die voorsitter, Pierre Henning, gesels met die Middag Game Drive.
13 Aug 9 min

Model op pad na China vir Miss Tourism World

Chriské Schwirzer is op pad om te gaan deelneem aan die Miss Tourism World 2025-kompetisie. Die matrikulant gesels met die Middag Game Drive oor wanpersepsies oor modelwerk.
12 Aug 8 min

Barberton betoog teen besluit oor afstigting van Mbombela

Betogings lê dienste in Barberton lam na inwoners begin protesteer het oor die feit dat daar besluit is om die dorp deel van Mbombela-munisipaliteit te hou. Verlede jaar het die munisipale afbekeningsraad aangedui hulle oorweeg dit om Barberton weer sy eie munisipaliteit, Umjindi, te gee, soos voor hulle in 2016…
12 Aug 6 min

Geraldine Heart Surgery

Geraldine Caldwell is op 26 Junie te vroeg gebore. Sedertien is Down se Sindroom by haar gediagnoseer en drie gaatjies is in haar hart ontdek. Sy het reeds een hartoperasie ondergaan en is nou tuis in Kiepersol by haar gesin. Ma Celest gesels met 100.5FM.
12 Aug 9 min