Die Tshwane Metro kyk na die moontlikheid om tot 10 000 luukse, maar onwettige, huise te sloop

Loading player...
Lex Middelberg, Tshwane-raadslid vir die Republican Congress, gesels oor die Tshwane-metro se planne om tot 10 000 luukse onwettige huise te sloop.
1 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min