Innibos-debuut: Kry vir jou 'n Tux, Thomas

--:--
Dean John Smith en Marion Holm is iets om te beleef in Kry vir jou 'n Tux, Thomas.
Skrywer en regisseur Retief Scholtz kuier in die ateljee.
2 Jul Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Koue op pad vir Laeveld

Daar is koue op pad na die Laeveld, sê Tokelo Chiloane, 'n voorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens.
25 Jul 4 min

Curriebeker skop af in Mbombela met Pumas teen Griekwas

Die Curriebeker se Premierafdeling skop vanaand sewe-uur af wanneer die Pumas die Griekwas verwelkom op Mbombela-stadion. Môremiddag drie-uur speel die Leeus en die Haaie op Ellispark in Johannesburg, en twee uur later kom Westelike Provinsie op die Kaapstad-stadion te staan teen sy aartsvyand, die Bulle. Die naweek se laaste wedstryd…
25 Jul 12 min

Hanteer disleksie so

Yolanda Gani is 'n disleksie-spesialis vanaf Kaapstad en het tydens Saterdag Ontbyt by Charles kom kuier oor hoe om dit te hanteer.
21 Jul 11 min

Alles wat jy moet weet voor Boktoets

Kom Saterdag vroeg en kom braai by Mbombela-stadion, maar bly asb. van die veld af wanneer die Springbokke teen Georgië speel. Roelf Kotze is die stadionbestuurder. Hy gesels met Neels.
18 Jul 11 min

Plant so groente in potte

Elzabé du Bruyn, ‘n organiese groentetuin konsultant, vertel tydens Saterdag Ontbyt hoe om groente in potte te plant as jy nie genoeg plek het in jou tuin nie.
17 Jul 13 min