Innibos debuut: Seun

--:--
Die geliefde storiesmous Dana Snyman word vanjaar by Innibos vereer. Sy boek, Seun, is ook verwerk tot 'n eenmanstuk wat sy debuut maak. Wilhelm van der Walt en Johann Smith vertel meer.
2 Jul Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Unchained Network help vroue in aanhouding

Sonell Joubert het onlangs vier maande spandeer in die sel vir verhoorafwagtende vroue by Nelspruit Korrektiewe Dienste. Die ervaring het haar genoop om hulle te help toe sy borgtog toegestaan is. Saam met haar vriende het hulle The Unchained Network geregistreer. Hulle het vandag 'n klagte oor die haglike toestande…
1 Aug 18 min

Huis Betlehem hou sewende gholfdag

Dit is ondersteuning uit die gemeenskap wat Huis Betlehem toelaat om al 25 jaar om te sien na kwesbare kinders. Daar is tans sewe kinders aan huis in Witrivier en 10 in Nelspruit. Mariaan Lourens en Verina Gerber vertel meer.
31 Jul 11 min

Ma en seun slaan nominasies los by Afri-Indie-toekennings

Die komponis Lizanne Barnard en haar seun, Adam, is elk benoem vir Afri-Indie-toekennings. Sy is ondermeer in die gospel-kategorie genomineer vir "Dwarshout" wat sy geskryf het vir die musiekblyspel "Crux". Adam is onder die verhoognaam Both Eyes Open benoem vir sy alternatiewe rock-album, "Virtua Love". Hulle gesels met die Middag…
31 Jul 11 min

Gemeenskap spring in om Angie te ondersteun

Angelica Ferreira (26) se familie kon al meer as R100 000 insamel om vir haar die nodige behandeling te kry by M-Care na sy aan die begin van Jullie in 'n baie ernstige motorongeluk was.
30 Jul 5 min

Bergvlam vier 50 met Revue 50

Hoërskool Bergvlam vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar en met hul revue herbesoek hulle van die temas wat hulle oor die afgelope 50 jaar op die planke gebring het. Hulle gesels met Sonop Ontbyt.
30 Jul 12 min