Aanlyn-verhandeling is ’n riskante opsie om inkomste te verhoog

--:--
Robert van Eyden, uitvoerende hoof van Scope Markets, gesels oor aanlyn-verhandeling
2 Jul 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium, beantwoord luisteraars se vrae oor sake wat hul sakke raak.
1 Aug 11AM 17 min

Tariewe se sperdatum word weer uitgestel

Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), sê hulle is baie bekommerd en dat Suid-Afrika iets nuuts op die tafel sal moet sit.
1 Aug 11AM 7 min