Saterdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

--:--
MARKUS 4

34en sonder gelykenis het Hy tot hulle nie gespreek nie; maar afsonderlik het Hy vir sy dissipels alles uitgelê.
Jesus maak die storm stil.
(Mt. 8:23-27 en ooreenk. pl.)
35 EN toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê: Laat ons oorvaar na die ander kant.
5 Jul 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

GALASIËRS 5 Die Gees van God en ons sondige natuur 13Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. 14Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê…
17 Sep 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JOHANNES 5 Die genesing op die sabbatdag by Betesda 1Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan. 2By die Skaappoort in Jerusalem was daar 'n bad met die Hebreeuse naam Betesda. Dit het vyf pilaargange gehad, 3waar daar baie gestremdes gelê het:…
16 Sep 2AM 10 min

Sondagaand Erediens - Past Pieter Calitz

JOHANNES 4 Jesus en die Samaritaanse vrou 1Die Fariseërs het gehoor dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes. – 2Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. – 3Toe Jesus dit verneem, het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe gegaan. 4Hy moes…
14 Sep 1PM 27 min

Sondagoggend Erediens - Past Pieter Calitz

LUKAS 15 Die gelykenis van die verlore seun 11Verder het Jesus gesê: “Daar was 'n man wat twee seuns gehad het. 12Die jongste het vir sy pa gesê: ‘Pa, gee my die deel van die besittings wat my toekom.’ Hy het toe die goed tussen hulle verdeel. 13“Nie lank daarna…
14 Sep 3AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

LUKAS 9 Die verheerliking op die berg (Matt. 17:1-8; Mark. 9:2-8) 28Omtrent ag dae nadat Jesus hierdie woorde gesê het, het Hy vir Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem die berg op om te gaan bid. 29Terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy gesig anders geword en sy klere…
13 Sep 2AM 23 min