Dis wat jy tande trek noem!

Network error while loading playlist url
Professore Gerhard Steenkamp en Adrian Tordiffe van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde in Onderstepoort het na Kambodja in Asië gereis om 'n tandtrek-prosedure op 'n olifant uit te voer. Steenkamp sê die reis wat tot dié reusetaak gelei het, het bykans 18 maande gelede begin toe dokter Navaneetha Roopan die Kulen-olifantwoud besoek het, waar hy die olifant Chi Chlorb met 'n gebreekte tand opgemerk het:
3 Jul 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SAPD lê beslag op 56 000 foto's en video's van kinderpornografie

Die polisie hou 'n 59-jarige man in Standerton aan vir die besit van beeldmateriaal van seksuele misbruik van kinders, en beslag gelê op meer as 56 000 foto's en video's. Dit bring die totale aantal arrestasies as deel van Operation Bad Vibes op 16 te staan. Vyftien vuurwapens en digitale…
1 Aug 11PM 1 min

Solidariteit meen SA-VSA handelsooreenkoms steeds moontlik

Solidariteit sê ʼn handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika is steeds moontlik, ondanks die tarief van 30-persent-tarief wat van vandag geld op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het ʼn stel maatreëls aangekondig na aanleiding van die tariefverhoging, onder meer ʼn uitvoerondersteuningskantoor. Jaco Kleynhans van Solidariteit…
1 Aug 11AM 1 min

VSA-inflasie styg dalk nie na tariewe: ekonoom

President Donald Trump se tariewe tree vandag in talle lande in werking met kritici wat sê inflasie sal in die VSA styg saam met die pryse van goedere. William Lee, die hoof-ekonoom van die Milken-instituut het met CNN gepraat en hy meen inflasie sal nie so groot kwessie wees nie.
1 Aug 11AM 1 min

Baanbreker-konferensie oor kankergenomika op pad na Nust

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, in samewerking met die Internasionale Sentrum vir Genetiese Ingenieurswese en Biotegnologie, gaan van 24 tot 26 September 2025 'n baanbrekende driedaagse konferensie oor kankergenomika aanbied. Hierdie mylpaalgeleentheid sal toonaangewende wetenskaplikes, navorsers en mediese professionele persone bymekaarbring om die nuutste ontwikkelings in genetiese navorsing…
1 Aug 10AM 1 min