Joernalis oor Mabuza se nalatenskap

Network error while loading playlist url
David Mabuza is gister oorlede. Hy het van 2018 tot 2023 as adjunkpresident gedien. Hy was ook ‘n voormalige lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee en tussen 2009 en 2018 die premier van Mpumalanga. Die joernalis, Sizwe Sama Yende, onthou hom.
4 Jul Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Jongeling maak Laeveld geskiedenis met modelvliegtuie

Zander Groenewald (14) het geskiedenis gemaak vir die Laeveld deur die eerste lid ooit van die Lowveld Model Aircraft Association (Lomac) te word wat aan die FAI F3K Wêreldkampioenskappe deelneem. Dit was in Julie in Duitsland. Hy kuier saam met sy pa en voorsitter van die klub, Alec Groenewald, by…
8 Aug 13 min

Ronnie die Renoster vier 10 jaar in bedryf

Ronnie die Renoster en sy wildbewaarder-vriendin toer al vir 10 jaar die land plat met hul vertoning van sing en dans en stories vertel om kinders gelukkig te maak.
8 Aug 9 min

Pumas reis na Loftus vir die naweek

Die Bulle weet Jimmy Stonehouse se spanne is kliphard, vreesloos en vasberade. Die Pretorianers se Curriebeker-afrigter, Phiwe Nomlomo, sê hulle verwag 'n behoorlike toets wanneer die Airlink Pumas hulle Saterdag op Loftus Versfeld die stryd aansê in die derde ronde van die kompetisie. Die Pumas se spanbestuurder, Sam Sikiwe. kuier…
6 Aug 10 min

Unchained Network help vroue in aanhouding

Sonell Joubert het onlangs vier maande spandeer in die sel vir verhoorafwagtende vroue by Nelspruit Korrektiewe Dienste. Die ervaring het haar genoop om hulle te help toe sy borgtog toegestaan is. Saam met haar vriende het hulle The Unchained Network geregistreer. Hulle het vandag 'n klagte oor die haglike toestande…
1 Aug 18 min

Huis Betlehem hou sewende gholfdag

Dit is ondersteuning uit die gemeenskap wat Huis Betlehem toelaat om al 25 jaar om te sien na kwesbare kinders. Daar is tans sewe kinders aan huis in Witrivier en 10 in Nelspruit. Mariaan Lourens en Verina Gerber vertel meer.
31 Jul 11 min