Wetstoepassers ontplooi by hospitale in buurland

--:--
Die regering sê die Polisieministerie en die Departement van Gesondheid het openbare orde-polisiëring ontplooi om wet en orde by gesondheidsfasiliteite te handhaaf, aangesien Suid-Afrikaners buitelandse burgers verhoed om toegang te verkry. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê wetstoepassers sal voortgaan om die wet toe te pas, en daadwerklike stappe doen teen diegene wat die reg in eie hand neem om pasiënte by gesondheidsfasiliteite te intimideer. Sy sê wetstoepassingsbeamptes sal voortgaan om buitelanders wat die Immigrasiewet oortree, te arresteer en te vervolg:
6 Jul 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tariewe: Indië sê hy sal ander markte soek

Die Withuis plaas 'n bykomende tarief van 25 persent op Indiese invoere, wat die totale tariewe op 50 persent te staan sal bring, in weerwraak vir die land se aankoop van olie uit Rusland. Indië het 21 dae om op die potensiële tariewe te reageer voordat dit in werking tree…
7 Aug 1AM 1 min

Weermag bestee R34m op luukse vlug na Kuba, vir gradeplegtigheid

Die DA sê die Departement van Verdediging het byna 34 miljoen Suid-Afrikaanse rand gemors op 'n luukse huurvlug na Kuba om 'n gradeplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by te woon wat geen operasionele waarde ingehou het nie. Die vlug het meer as 200 personeellede ingesluit, met minstens 25 generaals…
7 Aug 1AM 1 min

IDF weier om verantwoordelikheid in Gaza te aanvaar

Die Hamas-bestuurde gesondheidministerie in Gaza het Woensdag vyf nuwe sterftes as gevolg van wanvoeding aangemeld. Dit bring die totaal op 193 te staan sedert die begin van die oorlog, insluitend 96 kinders. Die Israeliese weermag weier om verantwoordelikheid te aanvaar dat Gaza op die rand van hongersnood is, en beskuldig…
7 Aug 1AM 1 min

Mynwese: As 51% vir De Beers kan werk, hoekom nie?

Reaksie word ontvang op die regering se plan om 51 persent plaaslike besit in nuwe mynbedrywighede. Daar is vrae oor hoe dit sal werk – is dit gratis, die regering of privaat beleggers en indien dan, wie omdat miljoene benodig word. Nietemin die regering werk nog aan die beleid en…
7 Aug 12AM 1 min

Poly-jobbing kan meer skade doen as goed

Stygende koste en stagnante lone veroorsaak dat 28 persent van Namibiërs nou staatmaak op verskeie inkomstestrome om te oorleef. Hierdie tendens, bekend as "poly-jobbing", bied buigsaamheid, maar bring ook risiko's soos uitbranding. Om suksesvol te wees, benodig sogenaamde sy-besighede behoorlike beplanning, beskerming en struktuur, want veerkragtigheid moet stabiliteit bou, nie…
7 Aug 12AM 1 min