
Infrastruktuur bemoeilik uitvoere, ook van SME's
--:--
Namibië se deelname aan die Afrika-kontinentale vryhandelsooreenkoms het in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom en daar was kritiek omdat SME’s nie werklik voordeel trek nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Danny Meyer van SMEs Compete gepraat oor die belangrikheid daarvan dat SME's ook deelneem en dat waardetoegevoegde produkte uitgevoer word.