Die Landless People’s Movement het onlangse regeringspogings om die jeugagenda te bevorder verwelkom. Met die ondersteuning van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, die Active Youth Organization en die One Economy Foundation, pak jeuggeleide projekte in die Hardap- en Karasstreke werkloosheid, onderwyshindernisse en hulpbrontekorte aan. LPM-jeugleier Duminga Ndala het met Kosmos…
Die vakbondfederasie Saftu sê hy gaan nie deelneem aan die nasionale dialoog wat vandag by die Universiteit van Suid-Afrika in Tshwane begin nie. Saftu sê die proses word beheer deur die regering, is nie deursigtig nie, en ignoreer die stemme van die werkers en die gemeenskappe. Asive Dyani van Saftu…
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap benodig 625 miljard Amerikaanse dollar om prioriteitsprojekte te implementeer onder die streek se strategiese ontwikkelingsplan, het die SAOG se uitvoerende sekretaris, Elias Magosi, by die Raad van Ministers-beraad in Madagaskar gesê. Lidlande sal 89 miljoen dollar bydra, met die res wat van vennote verwag word. Magosi het…
Die Presidensie sê die eerste nasionale konvensie van die Nasionale Dialoog-proses sal vandag en môre voortgaan, ten spyte daarvan dat sommige politieke partye en organisasies hul deelname onttrek het. Die DA, Vryheidsfront Plus, MK-party, die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu Legacy-stigting is onder diegene wat aan die…
Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit om ondersoek in te stel na bewerings van rassediskriminasie by die Universiteit van Kaapstad. Volgens bewerings het wit studente hoër punte gekry terwyl swart studente onregverdig gepenaliseer is. Makaneta prys die universiteit omdat hy…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.