Trump se tariewe is rampspoedig

--:--
Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse goedere wat op 1 Augustus ingestel word. Die Amerikaanse mark, met ondersteuning van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, het in 2024, 4 persent van die land se totale uitvoere uitgemaak. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie tarief sal ʼn rampspoedige uitwerking op die landboubedryf hê, wat werksverliese sal insluit:
9 Jul 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Boks: Vroue soek rewolusie in sport

Die nuut aangestelde voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, sê sy beoog om vroulike boksers te verhef deur hul betrokkenheid buite die kryt as skeidsregters, beoordelaars en amptenare te bevorder. Sabotsky sê in 'n onderhoud met SABC News ondanksvordering, het vroue steeds 'n tekort aan blootstelling en geleenthede. Sy…
27 Jul 3AM 1 min

Fluitjieblaser vrygespreek op bedrogklagte

Die Kaapstadse prokureur Sarah Burger is ná 17 maande in die Oos-Londense Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof op alle aanklagte in die 171 miljoen rand Fort Hare-bedrogsaak vrygespreek. Burger, wat die fluitjieblaser oor korrupsie by die universiteit was, beplan nou om die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag te dagvaar. Sy het haar verligting…
27 Jul 2AM 1 min

China gee N$100 m vir boorgate

Landbou- en waterminister Inge Zaamwani sê sy gaan na die private sektor uitreik vir vennootskappe om die regering te help om die teikens van die Sesde Nasionale Ontwikkelingsprogram, NDP 6, te bereik. Zaamwani het Saterdag die Hope Farm-projek by Davib Wes naby Usakos van stapel gestuur, in samewerking met die…
27 Jul 1AM 1 min

Honger eis 85 kinderlewens in Gaza

Ministens 71 Palestyne is Saterdag in Israeliese skermutselings in Gaza dood, insluitende 42 mense wat voedselhulp gesoek het. Gesondheidsowerhede in Gaza sê nóg mense het Saterdag van honger omgekom. Altesaam 127 mense, insluitende 85 kinders, is reeds van honger dood sedert die oorlog met Israel begin het. Israel het tot…
27 Jul 1AM 1 min

Rugby: Maak of breek vir Namibië teen UAE

‘n Reuse-wedstryd lê vanmiddag vir Namibië se nasionale rugbyspan voor wanneer hulle om twee-uur teen die Verenigde Arabiese Emirate in Kampala, Uganda uitdraf. Dit is Namibië se laaste geleentheid om ‘n kans te staan om na die Wêreldrugbybeker-toernooi in 2027 in Australië deur te dring. Afrigter Jacques Burger het met…
26 Jul 7AM 1 min