Wêreld moet Hamas se seksuele geweld erken

--:--
Hamas het seksuele geweld tydens die aanval op Israel op 7 Oktober 2023 gebruik, volgens 'n vrouegroep van Israeliese regs- en geslagskundiges. Die Dinah-projek sê die verslag is gebaseer op 'n oorsig van bewyse, insluitend eerstehandse getuienis van 'n oorlewende van 'n poging tot verkragting. Daar is ook getuienis van 15 voormalige gyselaars in Gaza, sowel as verslae van getuies van seksuele aanrandings. Hamas ontken dit maar, die uitdaging verdiep omdat die internasionale gemeenskap dit nie erkenning gee nie. Professor Ruth Halperin-Kaddari het met SkyNews hieroor gepraat.
9 Jul 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamWater werk aan Erongo-watervoorsiening

NamWater installeer en sal dan ‘n nuwe kraglyn by Kuiseb in bedryf stel om die betroubaarheid van watervoorsiening in die Erongo-streek te verbeter. Hierdie infrastruktuuropgradering kan die watervoorsiening na Walvisbaai tydelik verminder tydens die inbedryfstellingsfase, wat begin het. Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik. Kosmos 94.1 Nuus het…
8 Aug 5AM 1 min

Waar's die R831m vir SANDF in DRK?

Die DA vra 'n dringende ondersoek om vas te stel wat van die verlore 813 miljoen Suid-Afrikaanse rand geword het wat vir die soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in die Demokratiese Republiek die Kongo bedoel was. Nicholas Gotsell van die DA sê die voorsitter van die Parlement se gesamentlike…
8 Aug 5AM 1 min

BoN loods veldtog vir finansiële inklusiwiteit

Die Bank van Namibië sê dat hul nuwe maandlange Finansiële Insluitingsbewustheidsveldtog daarop gemik is om bewustheid te verhoog, finansiële opvoeding te verbeter en verbruikersbeskerming te versterk. Die veldtog dien as ondersteuning vir die komende Alliance for Financial Inclusion Global Policy Forum in Swakopmund. Die bank se kommunikasiepraktisyn, Josefina Oskar, het…
8 Aug 4AM 1 min

Handelskrisis in SA is ANC beleid se skuld - VF+

Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se diplomatieke en handelskrisis kan regstreeks toegeskryf word aan die ANC-regering se voortgesette sosialistiese beleid en mislukte buitelandse beleid. Dit volg nadat Amerika tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte gehef het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die minister van Handel en Nywerheid, Parks…
8 Aug 4AM 1 min

Masels breek uit in Ekurhuleni

Die Vryheidsfront Plus waarsku inwoners, veral dié in Ekurhuleni, om voorkomend op te tree te midde van die maseluitbreking in die metro. Altesaam 80 bevestigde gevalle is reeds aangemeld. Die VF Plus-woordvoerder, Jennifer Glover, sê die Gautengse Gesondheidsdepartement hou die situasie dop, maar voeg by ouers en voogde moet waaksaam…
8 Aug 3AM 1 min