
Hoe raak die Amerikaanse tariewe die landbousektor?
--:--
Loffie Brandt, uitvoerende beampte vir landbouverkopebemagtiging by Absa se besigheidsbank, gesels oor die impak van Amerikaanse tariewe op die landbousektor.