
Registreer in Augustus vir plaaslike verkiesings
--:--
Die Verkiesingskommissie van Namibië sal van 4 tot 19 Augustus aanvullende registrasie van kiesers doen, voor die streeksraad- en plaaslike owerheidverkiesings op 26 November. Die kommissie doen 'n beroep op alle kwalifiserende Namibiërs om te registreer en te gaan stem. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder.