
Tariewe – waar sal dit stop?
--:--
Die heffing van 30 persent se Trump-tariewe teen Suid-Afrika vanaf 1 Augustus bly in die nuus. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die uitvoerende direkteur van die landbou-organisasie Saai, dr. Theo de Jager vir meer hieroor. Volgens De Jager is die kwessie uitdagend omdat daar ook geen uitsluitsel is oor waar die tariewe gaan stop nie.