VF+ sê tariewe is as gevolg van geopolitiek

--:--
Die Vryheidsfront Plus sê Amerika se aangekondigde handelstariewe van 30-persent het waarskynlik 'n onderliggende geopolitieke motivering en is 'n regstreekse aanval op die ekonomiese voordele wat AGOA vir Suid-Afrika inhou. Jaco Mulder van die party sê die tariewe is ook 'n reaksie op Suid-Afrika se groeiende diplomatieke en ekonomiese bande met lande wat deur Amerika as uitgeworpenes of teenstanders beskou word:
10 Jul 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Saadkwekers - die landbouministerie soek jou!

Die regering wil landbouproduktiwiteit en marktoegang vir gewasse verbeter deur middel van sy Landboumeganiserings- en Saadverbeteringsprojek. Hulle soek nuwe saadkwekers in die Kunene-, Omusati-, Oshana-, Oshikoto-, Ohangwena-, Zambezi-, Otjozondjupa-, Omaheke- en die Kavango Wes- en Oos-streke. Aansoeke moet teen Vrydag ingedien word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die hoof…
11 Aug 3AM 1 min

SA gebruik KI om geslagsgeweld te bekamp

Die Departement van Beplanning, Monitering en Evaluering, in vennootskap met die Pan African Collective for Evidence, het Suid-Afrika se eerste kunsmatige intelligensie-aangedrewe Lewende Bewyskaart bekendgestel om geslagsgeweld en vrouemoord te beveg. Andile Madonsela van die kollektief sê die platform voeg navorsing intyds by, wat beleidmakers en aktiviste help om suksesvolle…
11 Aug 3AM 1 min

Klagtes teen Macpherson, McKenzie vir rassisme

ActionSA het 'n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, vir die gebruik van beledigende en vernederende verwysings teenoor swart Suid-Afrikaners uit die apartheidsera. Die party het ook 'n klag ingedien teen die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, vir rassistiese…
11 Aug 2AM 1 min

Israel moet onttrek uit Gaza, heeltemal

Die Palestynse gesant by die Verenigde Nasies, Riyad Mansour, sê Israel moet heeltemal onttrek uit Gaza. Die VN-veiligheidsraad het Sondag ʼn noodvergadering gehou oor Israel se plan om beheer te neem oor Gazastad. Mansour beskuldig Israel dat hy die oorlog uitrek om ʼn onafhanklike Palestynse staat te keer en nie…
11 Aug 2AM 1 min

Bibi sê oorname van Gazastad is enigste pad tot vrede

Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het sy regering se plan om Gazastad oor te neem verdedig en gesê dit is die enigste manier om die oorlog vinnig te beëindig. Die plan het hewige kritiek ontlok van die families van die oorblywende 50 gyselaars in Gaza, van wie 20 vermoedelik…
11 Aug 1AM 1 min