
VN vies oor VSA-sanksies teen spesiale gesant
--:--
Die Verenigde Nasies sê sanksies teen spesiale gesante skep ʼn gevaarlike presedent. Dit volg nadat Amerika sanksies ingestel het teen die VN se spesiale gesant vir die Wesoewer en Gaza, Francesca Albanese. Die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê die sanksies teen Albanese is omdat sy regstreeks met die Internasionale Strafhof kontak het in sy pogings om Amerikaanse of Israelse burgers te vervolg. Die VN-woordvoerder, Stéphane Dujarric, beklemtoon die onafhanklike mandaat en rol van spesiale gesante: