Sassa finaliseer biometriese IS-stelsel

--:--
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is besig met die finalisering van ’n biometriese identifikasiestelsel om sekerheid en integriteit in die administrasie van maatskaplike toelaes te verbeter. Die uitvoerende hoof van Sassa, Themba Matlou, sê dit is deel van die Tesourie se begrotingvoorwaardes vir 2025 wat op kostebesparingsmeganismes en verbeterde verifikasie aandring. Matlou sê die agentskap sal die nagaan van inkomste, biometriese kontroles, en inter-agentskap data-deling implimenteer. Hy bevestig dat Sassa verbind is tot deursigtigheid:
14 Jul 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

BetterBond verwelkom 7% repokoers

Die huisleningsonderneming BetterBond verwelkom die Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verlaag, wat die prima uitleenkoers op 10,5-persent te staan bring, die laagste sedert 2022. Die nasionale hoof van verkope, Bradd Bendall, sê die skuif bied verligting vir huiseienaars. Hy het aangekondig verbandaansoeke het…
1 Aug 5AM 1 min

Engeland sukkel met stygende masels-gevalle

Masels-gevalle in Engeland is aan die styg, terwyl masels-inentingsyfers hul laagste vlak in 16 jaar bereik het. Masels-uitbrekings en verskeie sterftes is in die VSA aangemeld, meestal omdat anti-inenters nie hul kinders laat inent nie, maar dit blyk nie die geval te wees in Brittanje nie. Die kindergesondheidskundige professor Helen…
1 Aug 5AM 1 min

Musheko gesels oor oorgrenspyplyn vir groenwaterstof

'n Teoretiese meesterplan ter waarde van 29 miljoen Namibiese dollar vir 'n oorgrens waterstof-pyplyn met Suid-Afrika sal teen middel-2026 ontwikkel word. Die pyplyn sal spilpunte in Lüderitz, Boegoebaai en Saldanhabaai verbind, met 'n deurgang na Gauteng. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jona Musheko, die woordvoerder van die Groenwaterstofprogram, wat…
1 Aug 4AM 1 min

Trump se tariewe is 'n mengelmoes van persentasies

President Donald Trump van Amerika het ʼn uitvoerende bevel onderteken wat tariewe vir meer as 60 lande aanpas terwyl die nuwe tariewe op ingevoerde goedere vandag van krag word. Dit is so hoog as 41-persent vir Sirië en 40-persent vir Laos en Mianmar. Kanada se tarief styg van 25- tot…
1 Aug 4AM 1 min

Karpowership se ooreenkoms is amptelik dood

Die organisasie teen belastingmisbruik, sê 'n uitspraak van die Hoogeregshof in Pretoria om die Turkse maatskappy, Karpowership se opwekkingslisensie om te keer, beteken die omstrede energie-ooreenkomste is nou amptelik dood en sal nie elektrisiteitpryse beïnvloed nie. Die lisensies wat deur die energie reguleerder toegeken is, was deel van 'n beplande…
1 Aug 3AM 1 min