
Onbestede begrotings 'ook begrotingsiklus se skuld'
--:--
Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa kritiseer regeringsdepartemente omdat hulle nie hul begrotings bestee nie en ongebruikte fondse teruggee. Hy noem dit swak hulpbronbestuur. Hy het ook by die bekendstelling van pad-opgraderingswerk in Windhoek gesê burokrasie en die laat betaling van kontrakteurs hou ontwikkeling terug. Kosmos 94.1 Nuus het met die bestuurskenner dr. Marius Kudumo gepraat.