FSCA slaan terug teen finansiële wangedrag – sosiale media nou ’n topprioriteit

--:--
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), gesels oor hul jongste verslag en die pad vorentoe.
14 Jul 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Trump-tariewe kan Oos-Londen harder slaan as ander stede

Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, bespreek Oos-Londen se ekonomie, die impak van die VSA se tariewe op Mercedes-Benz se aanleg in die stad, en wat hulle vir die toekoms voorsien.
31 Jul 11AM 7 min