
Trump se Navo-ommekeer lok nog reaksie uit
--:--
Reaksie stroom in oor Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging dat die VSA wapens aan Oekraïne sal lewer. Navo-lidlande sal daarvoor betaal, ook vir Patriot-missiele. Trump het ook aangekondig dat Rusland se sakevennote 100 persent sekondêre sanksies in die gesig staar as daar nie 'n wapenstilstand ooreenkoms binne 50 dae bereik word nie. James Matthew, SkyNews se korrespondent in Amerika, lewer kommentaar.