
Trump sê Navo gee die steun aan Oekraïne en betaal die wapens
--:--
President Donald Trump sê volgens ʼn nuwe ooreenkoms sal Amerika van sy beste wapens aan Navo-lede verkoop, wat dit dan aan Oekraïne sal verskaf. Die wapens sluit in grond tot lug Patriot-missielstelsels en -batterye wat Kiëf aangevra het om homself teen Russiese lugaanvalle te verdedig. Trump sê bykomende Patriot-stelsels sal binne dae in Oekraïne aankom. Dit word deur Duitsland en ander Navo-lede befonds: