
Wetlike raamwerk kom vir groenwaterstof
--:--
Namibië is besig om 'n wetlike raamwerk op te stel om die groenwaterstof-bedryf te ondersteun, met 'n beleid wat tans deur die energieministerie hersien word. Groenwaterstof-kommissaris James Mnyupe sê die konsep-beleid sal na hersiening aan die kabinet voorgelê word. Befondsing is verseker vir wetlike opstellers, met 'n tender wat reeds uitgereik is.