
Oekraïne LP verwelkom Trump se 'ommekeer'
--:--
Die Oekraïnse LP, Oleksandr Merezhko, het aan Britse media gereageer op president Donald Trump se ommekeer rakende die Oekraïne, dat hy wapens aan Navo sal voorsien en ook, dat hy sekondêre sanksies wil instel teen Rusland se handelsvennote. Hy sê dit is uiters goeie nuus, veral op drie punte...