
Uiters streng maatreëls vir droogtehulpvleis uit Noorde
--:--
Die eerste minister, dr. Elijah Ngurare, het met die aankondiging van die einde van die droogtehulpprogram, gesê dat vleis noord van die rooilyn bekom is, gevries is en suid van die rooilyn versprei is as deel van die program. Kosmos 94.1 Nuus het met landboukenner Wallie Roux. Hy sê van die abattoirs is uiters streng. Hy verduidelik.