
Filmkommissie soek voorleggings vir befondsing
--:--
Die Namibiese Filmkommissie het voorleggings vir sy befondsingsiklus vir die huidige boekjaar geopen, wat gemik is op eerstekeer-vervaardigers. Ondersteuning sal gaan na drie kortfilms, drie webreekse, wat beperk tot aansoekers buite Khomas, en een mini-dokumentêr. Die doel is om streeksdiversiteit en vars narratiewe te bevorder. Voorleggings sluit op 11 Augustus. Nicola Muranda, senior mediabeampte by die kommissie.