
Verdedigingskenner sê Trump se Navo-transaksie sal verskil maak
--:--
Daar is steeds reaksie op Amerikaanse president Donald Trump se wapentransaksie met Navo, wat die wapens aan Oekraïne sal gee, hoewel Oekraïne nog wag op details van wat hulle sal kry. Die militêre analis prof. Michael Clarke het aan Britse media gesê daar is sprake van 'n innoverende aspek in die transaksie, wat 'n verskil sal maak.