"Aftrede begin nie op 65 nie – dis die dekade voor dit wat tel"

Loading player...
Hardi Swart, besturende direkteur en stigter van Family Wealth Custodians, verduidelik waarom hy glo die tien jaar voor aftrede is die belangrikste.
18 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min