JSE mik na 100000 punte

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, verduidelik wat Suid-Afrika se aandelemark dryf en hoe negatiewe nuus die waardasie van plaaslike maatskappye beïnvloed.
21 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min