’n Kragwoord in die kantoor kan jou jou werk kos

Loading player...
Prof Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, verduidelik hoe ’n kragwoord in die kantoor jou jou werk kan kos.
21 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min