Luno bied van Augustus aandeelsimbole te koop aan

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik wat ’n getokeniseerde aandeel is en hoe dit op die Luno-platform sal werk.
24 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min