Die ingenieur wat mense se pensioengeld bestuur

Loading player...
Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor sy agtergrond, loopbaan in die beleggingsbedryf, asook sy stokperdjies.
31 Jul 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min