Trump-tariewe kan Oos-Londen harder slaan as ander stede

Loading player...
Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, bespreek Oos-Londen se ekonomie, die moontlike impak van die VSA se tariewe op Mercedes-Benz se aanleg in die stad, en hul verwagtinge vir die toekoms.
31 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min