Tariewe se sperdatum word weer uitgestel

Loading player...
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), sê hulle is baie bekommerd en dat Suid-Afrika iets nuuts op die tafel sal moet sit.
1 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min