Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025
Loading player...
📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩⚖️📜
Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf met Danny die volgende:
🔹 Waar ’n volmag eindig
🔹 Wanneer kuratorskap nodig raak
🔹 Wat ’n kurator mag doen
🔹 Wie as kurator aangestel kan word
🔹 En hoe die hofproses werk
’n Waardevolle gids vir enigiemand wat 'n geliefde bystaan. 🎧
#Dementia #Volmag #Kuratorskap #Regsadvies #OosthuizenMaraisProkureurs #SFMStreekRadio