Hof verwerp HSAG se aansoek teen HS-reëlingskema

Loading player...
Johan Stander, uitvoerende bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG), gesels oor hul reaksie op die onlangse hofuitspraak en wat dit vir die betrokke beleggers beteken.
8 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min