Bly weg van enige beleggingsgeleentheid wat op Telegram en Whatsapp bemark word

Loading player...
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), bespreek ’n beleggingsbedrogspul wat op Telegram en WhatsApp bemark word.
11 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min