Markte spring op VSA-inflasienuus

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, bespreek die mark se reaksie op Amerika se inflasienuus, Sasol se aandeelprys wat styg, en Suid-Afrika se werkloosheidssyfers.
12 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min