Standard Bank verdien R24 miljard in ses maande

Loading player...
Standard Bank het vandag winssyfers vir die eerste helfte van die jaar bekend gemaak. Die wesensverdiens het met 8% gestyg en die direksie het die tussentydse dividend met 10% verhoog. Die groep se uitvoerende hoof, Sim Tshabalala, bespreek die resultate en deel sy mening oor die VSA se nuwe tariewe.
14 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min