ToekomsVenster | Soos ʼn wildsbok smag na water

Loading player...
God is hier. Hy is by jou, in jou, en met jou. Dit is die troos, ondersteuning en sekuriteit wat ons nodig het.
18 Aug 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
8 Dec 8AM 5 min