Checkers wil betaalpunte met slimtrollies vervang, of dit is die plan

Loading player...
Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by Shoprite verduidelik hoe die slimtrollie werk.
22 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min