Ondanks vuisvoos verbruikers, word die motorbedryf al hoe meer mededingend

Loading player...
Ockert Janse van Rensburg, finansiële hoof van Motus, gesels oor die groep se finansiële resultate.
2 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min