Bestaan jy net… of lééf jy regtig? In hierdie episode gesels ons oor die verskil tussen bloot oorleef en werklik voluit leef — met hoop, doel en betekenis.
2 Sep 2025
English
South Africa
Religion & Spirituality · Society & Culture
Hoe dink ek oor my eie waarde? As Christene word ons geleer ek moet niks wees nie sodat Jesus alles in my kan wees. Daar is verskeie Skrifte wat aangehaal word oor identiteit en nederigheid. Tog is daar 'n verwarring oor wat "Eiewaarde" werklik beteken en hoe ek as Christen…
Laura Kirsten is a Wellness Mentor who’s passionate about helping women reclaim their health and energy so they can live lives of fullness, purpose, and impact. Married for 19 years and mom to a 12-year-old boy, Laura deeply understands the demands of balancing family life, faith, and personal well-being. She…
In hierdie episode uit die reeks oor Mensehandel, gesels ek met Mark Kuys van Afriforum Gemeenskapsveiligheid oor die werk wat hulle doen maar spesifiek wat die omvang van Mensehandel in Suid Afrika en omliggende lande is. Ons kyk na die redes, netwerke, belangrike faktore in die bekamping van hierdie georganiseerde…
Hierdie vorm deel van 'n reeks oor Mensehandel. In hierdie episode gesels ek met Annalise Kempen, die Redakteur van Servamus Gemeenskaps-gebasseerde veiligheids- en sekuriteits tydskrif oor die aktuele onderwerp, Mensehandel. Hierdie is 'n georganiseerde misdaad met 'n baie effektiewe en wye netwerk. Daar is ook talle defenisies en verstaan van…
This podcast is for anyone who’s ever asked, “Why am I here?”, “What am I called to do?”, or “Is now the right time?” We explore the power of purpose—your divine assignment, your gift—your unique capacity, and your season—the right timing for impact. Through inspiring stories, biblical wisdom, and real-life…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.