Is die slegste vir die ekonomie verby?

Loading player...
Dr. Francois Stofberg, hoofekonoom by Efficient Group, deel sy mening oor die Suid-Afrikaanse ekonomie en hoe belangrik elektrisiteitsvoorsiening en logistiek is vir die stabilisering van die ekonomie.
5 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min