FirstRand se SA besighede koók

Loading player...
FirstRand het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Junie bekend gemaak, en die wins het met 10% gestyg. Die groep se uitvoerende hoof, Mary Vilakazi, bespreek die resultate.
11 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
10 Jul 11AM 19 min