Energieke bootskaatser ry nou Afrikaanse musiekgolf

Loading player...
“Ek hou daarvan om nuwe dinge te probeer en gee nie om om my kop te stamp nie. Ek dink mense moenie so ʼn groot ding maak van goed wat verkeerd loop nie.”
12 Sep 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe raak aftrede jou huwelik? 

“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met mekaar strook nie. Deur dit te bespreek, kan albei se behoeftes in ag geneem word en verseker word dat die…
21 May 10 min

‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlik

Christia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van voor af begin, en met die digitale bundel deel sy haar “rouste vorm” met luisteraars. 
20 May 9 min

Wanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelike

Die besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié reëling dikwels onbedoelde druk op ʼn huwelik kan plaas.
14 May 9 min

SkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skole

Skoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié inkomste geword het nie. Dít is die fokus van die jongste episode van die #SkoolSlim-podsending waarin dr. Leandie Bräsler van die Skoleondersteuningsentrum met Carl van Rooyen, prokureur…
8 May 10 min