Mensehandel Episode 1_Annalise Kempen

Loading player...
Hierdie vorm deel van 'n reeks oor Mensehandel. In hierdie episode gesels ek met Annalise Kempen, die Redakteur van Servamus Gemeenskaps-gebasseerde veiligheids- en sekuriteits tydskrif oor die aktuele onderwerp, Mensehandel. Hierdie is 'n georganiseerde misdaad met 'n baie effektiewe en wye netwerk. Daar is ook talle defenisies en verstaan van wat "Mensehandel" werklik behels. Annalise werp die kollig op hierdie "bedryf" en hoop ons om meer en meer bewusmaking te kweek oor hierdie realiteit wat een van die mees prominente misdade is wat daagliks ook in Suid Afrika gepleeg word.
8 Oct 2025 English South Africa Religion & Spirituality · Society & Culture

Other recent episodes

Oop & Eerlik_James de Villiers_Wat is "Eiewaarde"?

Hoe dink ek oor my eie waarde? As Christene word ons geleer ek moet niks wees nie sodat Jesus alles in my kan wees. Daar is verskeie Skrifte wat aangehaal word oor identiteit en nederigheid. Tog is daar 'n verwarring oor wat "Eiewaarde" werklik beteken en hoe ek as Christen…
10 Feb 17 min

OPEN & HONEST with Laura Kirsten

Laura Kirsten is a Wellness Mentor who’s passionate about helping women reclaim their health and energy so they can live lives of fullness, purpose, and impact. Married for 19 years and mom to a 12-year-old boy, Laura deeply understands the demands of balancing family life, faith, and personal well-being. She…
12 Dec 2025 58 min

Oop en Eerlik met Mark Kuys

In hierdie episode uit die reeks oor Mensehandel, gesels ek met Mark Kuys van Afriforum Gemeenskapsveiligheid oor die werk wat hulle doen maar spesifiek wat die omvang van Mensehandel in Suid Afrika en omliggende lande is. Ons kyk na die redes, netwerke, belangrike faktore in die bekamping van hierdie georganiseerde…
7 Nov 2025 47 min

OOP EN EERLIK_Bestaan jy of LEEF jy?

Bestaan jy net… of lééf jy regtig? In hierdie episode gesels ons oor die verskil tussen bloot oorleef en werklik voluit leef — met hoop, doel en betekenis.
2 Sep 2025 13 min

Melissa Swart_Gift/Purpose/Calling

This podcast is for anyone who’s ever asked, “Why am I here?”, “What am I called to do?”, or “Is now the right time?” We explore the power of purpose—your divine assignment, your gift—your unique capacity, and your season—the right timing for impact. Through inspiring stories, biblical wisdom, and real-life…
6 Jul 2025 48 min